← Tuis

Kinderplaas Jaarlikse Bevestiging

Bevestig u kind(ers) se plek vir volgende jaar

Hierdie vorm is slegs vir bestaande ouers wat hul kind(ers) se plek vir die volgende jaar wil bevestig.

BELANGRIK: Hierdie bevestigingsvorm is NET vir ouers wat reeds ’n kind by Kinderplaas het en nou bevestig dat hul kind(ers) weer volgende jaar gaan bywoon.

Hierdie vorm is NIE vir nuwe inskrywings of nuwe kinders nie.

Fooie vir volgende jaar

Bak en Brou: R460 per kwartaal  β€’ Registrasie: R1 100 (eenmalig)  β€’ Daaglikse/Ad-hoc dag: R150

Skoolgeld is vooruit betaalbaar voor of op die 5e van elke maand (12 maande).

Ouer/Voog Inligting
Kind(ers)

Voeg elke kind apart by en voltooi die vereiste velde vir elkeen.

Na indiening genereer die stelsel ’n PDF en stuur dit per e-pos.
Dankie! U bevestiging is gestuur. U word nou teruggestuur na die tuisblad…
Jammer, iets het fout geloop. Probeer asseblief weer in ’n minuut.